Above image by Petra Brixel - Rudolstadt, Germany (TFF Rudolstadt 2012)
Die Kaapse Affodille 31 Maart RSG -Regstreeks ABSA KKNK
13h00- 15h00
Die Kaapse Affodille 31 Maart Treffer na Treffer - Huisgenoot Musiekplaas Begin 16:00
Die Kaapse Affodille 01-Apr Kuiertuin ABSA KKNK
19h30 tot 19h55
Die Kaapse Affodille 03-Apr RSG Verhoog ABSA KKNK
18h30 tot 19h30
Die Kaapse Affodille 05-Apr Kuiertuin ABSA KKNK
14h00 tot 14h25
Die Kaapse Affodille 05-Apr Grootste Sokkie Treffers ABSA KKNK
begin 16:00
Die Kaapse Affodille 07-Apr Kuiertuin ABSA KKNK
17h00 tot 17h25



Die Kaapse Affodille Dames Boereorkes

Speel boeremusiek met 'n moderne aanslag

Hul CD is nou beskikbaar in winkels landswyd:
'Jy sal dit nie glo nie'

'Jy sal dit nie glo nie

Jy sal dit nie glo nie, maar as ’n mens op die Kaapse Affodille se webtuiste ingaan, word jy begroet met ’n groot, geel sonneblom. Maar al is hulle so effens deur die blomme, is daar niks fout met hul musiek nie.

Dis ’n album wat die voete laat jeuk met al die setiese, polkas, die vastrap en masurka. Hulle speel ook hul eie baie mooi weergawe van Al lê die berge nog so blou. Dis ’n album om te geniet en ’n orkes waarvan jy nog meer hou as jy hulle eers in lewende lywe sien optree het'.

http://www.mysubs.co.za/Article/s_595604/3/1/Puik-debuutalbum



'Die Kaapse Affodille' is a unique ladies band, playing traditional music with a modern twist. The play traditional  South African folk music (boeremusiek) with instruments such as the concertina (konsertina), melodica, accordion, banjo and guitars. They play traditional numbers such as 'Sarie Marais, Suikerbossie' and all-time favourite, 'Hartebeesfontein', by Fanie Botha.

Phone: 0722 683 299
Email: affodille@gmail.com

7 band members: Mariaan Wiese, Rena Smuts, Sandra Prins, Rene Steenkamp, Luzette Stemmet, Karin K & Leonie Avenant

 
 

This free website was made using Yola.

No HTML skills required. Build your website in minutes.

Go to www.yola.com and sign up today!

Make a free website with Yola